OpticsTalk by SWFA, Inc. Homepage SWFA     SampleList.com
Forum Home Forum Home > Firearms, Bows, and Ammunition > Reloading & Ballistics
  New Posts New Posts RSS Feed - Sako Forester .243
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login

Visit the SWFA.com site to check out our current specials.

Sako Forester .243

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
WP Burger SA View Drop Down
Optics GrassHopper
Optics GrassHopper
Avatar

Joined: August/07/2012
Location: South Africa
Status: Offline
Points: 2
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WP Burger SA Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: August/07/2012 at 06:55
Ek hoop jy kan afrikaans verstaan,indien nie sal ek jou graag in engels antwoord.Ek het 'n sako 243 forester by my vrou se oupa gekry en was vreeslik bly totdat ek begin herlaai het.Alles wat jy hier noem het ek beleef en op die ou einde het ek die geweer vir meer as 'n jaar in die kluis toegesluit en net met my 308 geskit.Ek het egter vanjaar weer moed gekry en weer begin laai.
 
Die sako 243 forester het 'n baie oresiese "headspace" en dus moet jou dop presies gevol size word,ek praat lettrlik hier van die dikte van 'n haar!!! Sorg eerstens dat jou doppe se lengte reg is.Wanneer jy begin size hou jou geweer by jou en toets die heeltyd die dop in die slot totdat hy gemaklik begin toe en oop maak.Pasop net om hom te ver te stel want dan begin jy duike in die skouer druk.Hy skiet ook nie met enige punte nie.Ek het gevind dat PMP en Hornady die beste pas,Jou Siera 100gr punte werk nie.Hulle diameter verskil en jy sal nie die patroon in die kamer in kry nir,vra my maar.
 
Sorg dat jy net doppe gebruik wat met jou geweer geskiet is en as jy kan koop vir jou sako patrone en hou die doppe,hulle werk die beste.Indien jy kan kry laat weet my ek het ook weer nodig... Hoop jy kom reg.
 
Groete
 
D
"Whatever you have in mind-forget it;Whatever you have in your hand-give it;whatever is to be your fate-face it!!"
Back to Top
WP Burger SA View Drop Down
Optics GrassHopper
Optics GrassHopper
Avatar

Joined: August/07/2012
Location: South Africa
Status: Offline
Points: 2
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WP Burger SA Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: August/07/2012 at 06:58
O ja,moet ook nie jou lading op die maksimum laai nie.Gebruik 'n medium lading as jy met 365 laai.Hulle hou glad nie van hoe ladings nie.
"Whatever you have in mind-forget it;Whatever you have in your hand-give it;whatever is to be your fate-face it!!"
Back to Top
Alan Robertson View Drop Down
Optics Master
Optics Master
Avatar

Joined: October/31/2009
Location: Oklahoma
Status: Offline
Points: 1763
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Alan Robertson Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: August/08/2012 at 19:15
WP Burger SA, WELKOM!!!

Ek soek na gesuip woes goffel en zamalek- lank Afrikaans tolk/vertaler, totsiens.
"Garg'n uair dhuisgear"
Back to Top
Alan Robertson View Drop Down
Optics Master
Optics Master
Avatar

Joined: October/31/2009
Location: Oklahoma
Status: Offline
Points: 1763
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Alan Robertson Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: August/08/2012 at 22:39
WP-
Nou dat dmarx het nie teruggekeer, ek dink hy het 'n maksimum lading. Miskien sy Forester ne jou vrou se oupa se geweer is gebou op dieselfde dag. Ek ook hoop je kan my afrikaans verstaan.

"Garg'n uair dhuisgear"
Back to Top
8shots View Drop Down
Optics Jedi Knight
Optics Jedi Knight
Avatar
Lord Of The Flies

Joined: March/14/2007
Location: South Africa
Status: Offline
Points: 6253
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote 8shots Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: August/09/2012 at 02:04
Originally posted by WP Burger SA WP Burger SA wrote:

Ek hoop jy kan afrikaans verstaan,indien nie sal ek jou graag in engels antwoord.Ek het 'n sako 243 forester by my vrou se oupa gekry en was vreeslik bly totdat ek begin herlaai het.Alles wat jy hier noem het ek beleef en op die ou einde het ek die geweer vir meer as 'n jaar in die kluis toegesluit en net met my 308 geskit.Ek het egter vanjaar weer moed gekry en weer begin laai.
 
Die sako 243 forester het 'n baie oresiese "headspace" en dus moet jou dop presies gevol size word,ek praat lettrlik hier van die dikte van 'n haar!!! Sorg eerstens dat jou doppe se lengte reg is.Wanneer jy begin size hou jou geweer by jou en toets die heeltyd die dop in die slot totdat hy gemaklik begin toe en oop maak.Pasop net om hom te ver te stel want dan begin jy duike in die skouer druk.Hy skiet ook nie met enige punte nie.Ek het gevind dat PMP en Hornady die beste pas,Jou Siera 100gr punte werk nie.Hulle diameter verskil en jy sal nie die patroon in die kamer in kry nir,vra my maar.
 
Sorg dat jy net doppe gebruik wat met jou geweer geskiet is en as jy kan koop vir jou sako patrone en hou die doppe,hulle werk die beste.Indien jy kan kry laat weet my ek het ook weer nodig... Hoop jy kom reg.
 
Groete
 
D
 
The Sako has a very precise headspace and cases have to be sized exactly, to a thou ! Cut cases to length, resize and keep testing till the bolt opens and closes easily Do not oversize, then shoulders are pushed in. It also requires the correct bullet. PMP, Hornady works best. Sierra 100gr will not work. The diameter is wrong and will not fit the chamber, ask me!!
Re-use only your own cases. If you buy rounds, only buy Sako and keep the cases.
 
That in a nutshell what he said.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.500 seconds.